EKO Waterkrip doserings tablette is vir inwendige en uitwendige parasiete. Die dosering se aktiewe bestandele word in die bloed van die diere opgeneem en maak die inwendige sowel as uitwendige parasiete dood.
Tuisblad  |  Wetlike Aspekte (Engels) © 2015 Ekobeheer - Alle Regte voorbehou Webwerf ontwikkel, gehuisves en onderhou deur : Biographix Web and Art
REG WET 101/1965  25  D Geregistreer by die Medisyne Raad onder Wet 101 van 65 as ‘n veedosering.
                        Hierdie toetse gaan oor EKO TABLETTE as ‘n groeistumulant by slaghoenders met geen antibiotikas. Braaikuikens is 85% van die pluimvee vleis wat in die Fillipyne gebruik word.  Alhoewel die aanvraag  hoog is kan die industrie nie volhou as gevolg van die höe voedingskoste nie.  Een manier was om na die voeding te kyk wat goedkoper en doeltrefender is, en wat die groei verhaas en wat tog organies is. In die studie van Dr. Feliciano r. Bejar van die “Somar State College of Agriculture and Forestry” en Me Remedios P. van die “University of Eastern Phillippines” is daar bevind dat die plantekstrakte van die EKO TABLETTE  nie net ‘n mediese waarde het nie, maar het ook ‘n groot invloed op die groeiproses van die kuikens. Dr Bejar het ‘n proef gedoen oor 42 (twee en veertig) dae,( ons besef dat 30 dae die algemene norme van hoender plase is,)  om die groei persentasie van 90 braaikuikens te monitor,  waar die exstrakte waarvan die Eko tablette vervaardig is,  in die drinkwater gegooi is.  Die kuikens is in 5 (vyf) groepe verdeel:  (Die Eko tablette is fyn gemaal net vir die proef)      Groep 1 kry 5 ml poeier in 5 liter water gekry      Groep 2 kry 10 ml poeier in 5 liter water      Groep 3 kry 15 ml poeier in 5 liter water      Groep 4 kry 20 ml poeier in 5 liter water      Groep 5 kry skoon water sonder enige                      byvoeging. (kontrole groep) Hierdie proef is 3 x herhaal. Om vas te stel of die Eko tablette wel ‘n invloed op die groei van die kuikens gehad het is, 5 afdelings is  gebruik:                   1. Liggaamsgewig                   2. Kos vertering                   3. Water inname                   4. Opbrengs op belegging Daar is ook na die volgende gekyk: Kleur van die vleis Die tekstuur van die vleis Die sagtheid van die vleis Die Eko poeier is eerste getoets vir moontlik giftigheid en die moontlike nagevolge by diere ,die toets is by die“Philippine Rootcrops Laboratory” gedoen, voordat die proef begin is. Die toets resultate het geen newe effekte getoon nie. Navorsers het bevind dat al die hoenders in hierdie studie; “baie meer aktief” was na die inname van die Eko tablette. Omrede dit so ryk is aan aminosure. Resultate van die 42 dae x 3 proewe het getoon, dat die finale gewig en groei ’n uitsonderlike groei getoon het met die Eko tablette as ‘n byvoegsels, en n parasiete dosering in die drinkwater . Liggaams gewig Die  hoenders wat die Eko tablette poeier gekry het, se gewigs toename per dag, het met die 15 mg groep n 3148.89g per dag toename getoon, en die 20 mg groep n 3387.78g per dag  toename getoon, terwyl die (kontrole groep) wat skoon water  gekry het maar net n  2737.22g per dag getoon het. n Verskil van 650.65g  oor 42 dae  Die uitslag persentasie (gewig van karkas en organe) was ook hoër as die wat nie Eko tablet  gekry het nie. Vir die ekonomiese kant beteken dit dat die wat Eko tablette  gekry het n baie beter groei getoon het as die kontrole groep.
Kosvertering en waterinname; Tydens die proewe was daar geen noemens waardige verskille met die kos /water innames nie, dws die voer koste het dieselfde gebly, maar die uitsette het aansienlik verbeter. Opbrengs op belegging; Kom ons aanvaar net vir die proef dat daar ‘n verskil van 650.60 g was tussen die kontrole groep en die Eko tablette groep dws 650.56g x plus minus R21.00 teen die huidige vleis prys per kg, R13.50 x 20000 kuikens… Vleis gehalte van die slaghoenders; Daar is ook geen noemeswaardige verandering in smaak, of tekstuur opgemerk is tydens die proewe nie. Eko  tablette  samesteling;                            Dit is ‘n produk met geen chemiese antibiotikas in nie. Is  ryk aan vitamienes en minerale: Spesifieke vitamines:         Vitamien:  A   (Beta Carotene)                       B1 (Thiamine)                       B2  (Riboflavin)                       B3  (Niacin)                       B5                       B6   (Pvridoxine)                       B12                       C                       E                       Choline & Folic Acid. Vitamien A,C en E is verantwoordelik vir die aktiewe antioxidante, terwyl vitamien B en choline die aminosure bevat wat die metabolisme aan- wakker terwyl vitamine B12 sorg vir die opbou van ontwikkeling van die bloedselle. Minerale wat algemeen voorkom in Eko tablette is calsium, koper,  yster, magnesium, potas, phos- phorous, sodium en sink.  Hierdie minerale is baie belangrik vir die ligaam van diere se algehele gesondheid, en dit kom vrylik voor in elke Eko tablet wat in die waterkrippe of medisyne tenks gegooi word weekliks dit neem 7 dae om op te los en dit moet weekliks herhaal word.  Behalwe die vitamins en minerale is die Eko tablette ook  ryk aan aminosure (wat die bou- blokke van enige liggaam is), as ook salvilic acid (werk as pynstiller), ook ryk aan ensieme (help om suier en vet af te breek), hormone (help met die helingsproses en antiinflamatoriese aktiweteite), suiker, glukose en fruktose,  ligin (verhoog bloedsirkulasie). Formule; Week een = 40 Eko tablette  vir elke 20000 hoender in hulle medisyne tenk wat moet meng met die drink water van die kuikens. Week twee= 40 Eko tablette vir elke 20000 hoenders in hulle medisyn tenk. Week drie tot week veertig plus 20 Eko tablette vir elke 20000 hoenders weer in die medisyne tenk.   DIE EKO TABLETTE LOS STADIG OP, OOR SEWE DAE EN MENG MET DIE DRINKWATER VAN DIE HOENDERS.
Braaihoenders toetsresultate
EKO maak n verskil 1 Nr
WATERKRIP DOSERINGS TABLETTE