EKO Waterkrip doserings tablette is vir inwendige en uitwendige parasiete. Die dosering se aktiewe bestandele word in die bloed van die diere opgeneem en maak die inwendige sowel as uitwendige parasiete dood.
Tuisblad  |  Wetlike Aspekte (Engels) © 2015 Ekobeheer - Alle Regte voorbehou Webwerf ontwikkel, gehuisves en onderhou deur : Biographix Web and Art
REG WET 101/1965  25  D Geregistreer by die Medisyne Raad onder Wet 101 van 65 as ‘n veedosering.
Eko Waterkripdoseringstablette vir skape/ bokke.  Ons gebruik vleismerinoskape vir die proef. Die KONTROLE GROEP is met ‘n chemiese dosering 14 dae voor die proef gedoseer en is daarna op groenvoer geplaas.   Die Eko Waterkripdoseringsgroep is oor 60 dae gedoseer op gewone weiveld met 10 gram mielies per dag Eko Waterkripdoseringstablette werk vir inwendige en uitwendige parasiete by diere. Dit is die nuutste op die mark en die eerste vee-waterkripdoseringstablet.  Vir die eerste keer gaan jy jou veld ook skoon doseer van parasiete.  Die velddiertjies bv hase, uile slange ens, word ook nou gedoseer. Hulle “suip” ook by die waterkrip water en kry sodoende die dosering ook in.  Dit is die enigste doseringsmetode om jou veld skoon te kry van parasiete.
Skape toetsresultate
EKO maak n verskil
Dag 4
Dag 1
WATERKRIP DOSERINGS TABLETTE