Eko waterkrip dosering tablette kan inwendige & uitwendige parasiete by beeste, skape, perde, wild, hoenders en volstruise help voorkom.
EKO Waterkrip doserings tablette word vervaardig teen die hoogste standaard.  Vervaardiging van tablette vind plaas in ‘n E/U geregistreerde laboratorium onder die E/U  se  hoë standaarde van goedkeuring en gehalte.
Geen arbeid word benodig. Dit is ‘n ekodoserings. Hierdie tablet is ryk aan aminosure wat vinnige groei en herstel by diere sal aanhelp, as gevolg  van daaglikse inname. Dit is die eerste dosering wat wilde voëls en diere (bv. tarentale, fisante, steenbokke en duikers) ook doseer terwyl hulle water drink. Hulle is van die grootste  parasietdraers. Hierdie produk is ‘n ekodosering en het gewoonlik geen newe effekte vir mens of dier.
EKO Waterkrip doserings tablette  werk eenvoudig sonder enige arbeid, krale, geen spanning vir jou, of jou diere nie, net ‘n plesier om met vee en wild te boer. Geen gevangery van diere, slegs 2 tablette vir elke 25 liter water wat in die waterkrip staan, weekliks.
VOORDELE PRODUKBESONDERHEDE DOSERINGSMETODES lees meer lees meer lees meer lees meer
Tuisblad  |  Wetlike Aspekte (Engels) © 2015 Ekobeheer - Alle Regte voorbehou Webwerf ontwikkel, gehuisves en onderhou deur : Biographix Web and Art
REG WET 101/1965  25  D Geregistreer by die Medisyne Raad onder Wet 101 van 65 as ‘n veedosering.
EKO Waterkrip doserings tablette is vir inwendige en uitwendige parasiete. Die dosering se aktiewe bestandele word in die bloed van die diere opgeneem en maak die inwendige sowel as uitwendige parasiete dood.
WATERKRIP DOSERINGS TABLETTE
WATERKRIP DOSERINGS TABLETTE