EKO Waterkrip doserings tablette is vir inwendige en uitwendige parasiete. Die dosering se aktiewe bestandele word in
die bloed van die diere opgeneem en maak die inwendige sowel as uitwendige parasiete dood.
REG WET 101/1965 25 D
Geregistreer by die Medisyne Raad
onder Wet 101 van 65
as ‘n veedosering.
Lê Henne toetsresultate
Oor ‘n tydperk van 8 weke is lê henne behandel met ‘n chemiese doserings metode. Daar was twee
groepe henne van 10 000 elk waarna oorgegaan is na Eko Waterdipdoseringstablette en die
resultate oor ’n periode van 40 weke genoteer is.
Chemiese doseringsgroep
Week
1.
70 %
2.
69 %
3.
73 %
4.
78 %
5.
89 %
6.
63 %
7.
75 %
8.
77 %
Totaal: 74,25 gemiddelle lê % vir eerste 8 weke
sonder Eko tablette.
Begin met EKO TABLETTE doseer
Week
9.
80 %
Verbetering van 5% in lê % produksie in slegs sewe dae!
10.
83 %
11.
81 %
12.
85 %
13.
84 %
14.
85 %
15.
84 %
Verbetering van 9% in eierproduksie!
16.
84 %
17.
82 %
18.
99 %
19.
86 %
20.
82 %
21.
83 %
Verbetering van 10.36 % in eier produksie!
22.
82 %
23.
86 %
24.
85 %
25.
87 %
26.
86 %
27.
86 %
28.
84 %
29.
84 %
30.
84 %
31.
87 %
32.
91 %
33.
87 %
34.
88 %
35.
89 %
36.
90 %
37.
88 %
38.
90 %
39.
92 %
40.
90 %
41.
88 %
BEGIN VAN PROEF = WEEK 1 : 74,25%
EINDE VAN PROEF = WEEK 35 : 88,81%
TOTALE EIER % VERBETERING : 14,56%
Doseringsmetode : pluimvee
Voeg week 1 en 2, 40 EKO WATERKRIP
DOSERINGS TABLETTE in die medisyne tenk, vir
1 000 /
20 000 lê henne. Van week 3 tot 42 : voeg 20 EKO
tablette weekliks in die medisyne watertenk
weekliks
WATERKRIP DOSERINGS TABLETTE