Eko Waterkripdosering

Go to content

Main menu:

EKO Waterkrip- doseringstablette word vervaardig teen die hoogste standaard.  
Vervaardiging van tablette vind plaas in ‘n E/U geregistreerde laboratorium onder die E/U se hoë standaarde van goedkeuring en gehalte
EKO Waterkripdoseringstablette

EKO Waterkripdoseringstablette

Die Eko Waterkripdoseringstablette is die nuutste doseringsproduk en metode op die mark, om alle vee, perde, volstruise, pluimvee en wild te doseer, vir uitwendige sowel as vir inwendige parasiete.

Dit werk eenvoudig sonder enige arbeid, krale, geen spanning vir jou, of jou diere nie, net ‘n plesier om weer met vee en wild te boer.

(Elke houer bevat 100 tablette)


 
R 320.00 Add
 
Back to content | Back to main menu